This is where it all starts...

Tuesday, 23 August 2011

I Was Thinking...

I was thinking...en dit gebeur nie te baie nie, want dis gevaarlik om te dink. Vra net vir Amerika wat gebeur het toe George Bush gedink het. Onnodige oorlog. People died. Not smooth.

Anycase...ekt hieraan gedink. Daar is mos deesdae ongelooflik baie verslawings. En mense raak verslaaf aan belaglike goed. Daar was 'n poppie op die Tyra show wat verslaaf is aan baba poeier...nie om dit te gebruik nie, maar te eet! Ek meen...waar wil jy wees?! So...toe kom ek tot die conclusion as iemand verslaaf is aan iets het hulle gewoonlik terapie nodig. Nou wat gebeur as mens verslaaf raak aan terapie? Wat maak jy dan? Word jy in 'n padded room gesit? I don't know! Maar ek sou graag wou weet. Het iemand al ooit gewonder hoe taal ontdek is? Dis so cool om hieraan te dink. Almal praat iets en daar is iemand wat die taal uitgedink het. Wonder hoe sou dit werk om 'n nuwe taal te stig. Is daar 'n komitee waarnatoe ek moet gaan? Jis...dit sal exciting wees. My eie taal. Imagine that! Taal is 'n weird woord. SĂȘ dit baie na mekaar. En skema...skema is ook 'n weird woord.

Have a nice day!

Be kind. Keep praying and spread the Gospel.

=>

No comments:

Post a Comment