Hiers 'n weird konsep...Lengte
Hoe besluit jou lyf...right eks nou klaar gegroei. Ek gaan nie meer groei nie al wil die persoon catwalk toe gaan. En op die ou einde van die dag is die persoon 'n midget wat se drome geshatter is en hulle moet aanmekaar hulle ID wys as hulle by 'n club wil ingaan. Wat net so stupid is, hoekom moet ons met groen boeke by ons rondloop en ander lande se mense kan net 'n klein kaartjie by hulle rond dra. Ek dink ek moet vir die minister van nasionale ID boeke gaan spreek oor die saak...
Maar terug by die lengte saak...daar is blykbaar 'n manier om jouself langer te maak as jy in die kategorie van kort val...nou ek weet nou nie hoe dit presies sou werk en of dit werk nie maar blykbaar breek die dokters fisies jou bene en daarna word dit gerek. Soos bo gesĂȘ weet ek nie of dit werk nie maar blykbaar het 'n mal antie dit gedoen...sy was glo in die Guinness Book of Records. Nogal 'n flippem cool boek om deur te blaai mens kry freaky ass mense wat !WEIRD! stuff doen aan hulleself.
Maar so gepraat van lengte, dit laat altyd die vraag in my brein...Hoe lank was Moses?
Antwoord: Tot hy skoon is.
Maak nie saak of jy lank of kort is nie...either way dra dit by tot die fantastiese-tastiese mensdom. Miskien as jy lank is kan jy vir mense goed van die boonste rak afhaal miskien as jy kort is val jy nie so hard nie.
Sien + punte aan altwee kante.
Have a good one.
=>
No comments:
Post a Comment