This is where it all starts...

Monday, 7 March 2011

Flavoured wind...

Gedagtes van vandag...Die awesomeste een sover! Wat as wind flavour gehad het?! Dit sou die malste ding ooit gewees het!

Just think...
Maandag moet choclate flavoured wind hĂȘ, aangesien almal altyd so moan oor Maandae. As Vrydag die 1ste dag van die week was het almal oor hom ook gemoan.
Dinsdag wind sal ruik soos white choclate...daar is 'n rede voor weet net nog nie so lekker hoekom nie. Woensdag wind sal ruik soos groente...daar moet 'n balans gehandaaf word. Donderdag wind sal caramel wees net omdat. Vrydag wind sal fudge wees...omdat dit so flippen soet is. Saterdag wind moet ruik soos vars brood...because lets admit it daars niks beter as vars gebakte brood nie. Sondag wind sal wees die volgende...in die oggend is dit 'n voorgereg...die lekkerste voorgereg waaraan jy kan dink. DAN eweskielik moet die reuk van 'n mal steak jou klap deur die neus en die final reuk moet die reuk van Vanilla roomys met choclate sous wees...

Mmmmmm...

Die gedagtes neem my brein oor...

Just imagine...

=>

No comments:

Post a Comment