So ekt gedink. Die term het net by my opgekom. Gebraaide water...
Het julle al aan daai term gedink. Dis dieselfde as kook water, dis net, jy braai dit. sal 'n awesome party maak. Wat het jy gebring om te braai? Water...jy? Miggie rib. Heerlik.
So I was thinking...skool. Weird konsep. Gaan daarnatoe...Sit daar vir die helfte van jou existance, jy onthou niks na skool nie, net so by the way. Dit het my nou die dag getref en eks so jammer ek het nie hieraan gedink toe ek in die hellhole was nie. Dis onmoontlik vir een onderwyser om al die vakke te gee, maar een kind moet al die vakke leer. Maak mos sin nè? EN...Daar is 'n rede hoekom die afrikaanse juffrou nie wiskunde gegee het nie, want sy kan nie wiskunde doen nie. Ek het al baie gedink hoe dit sou wees om iemand se pet te wees! Al wat jy heeldag hoef te doen is lê , jy kan TV kyk, en eet. Sonder dat enige iemand vrae vra. Dit moet nogal insane wees, en dan kan ek so klein bedjie hê wat my naam op het en als! Jis dis die lewe!
Jis maar julle moet 'n ongelooflike lekker dag hê!
Laat dit juig en onthou om te recycle...
Tadala.
=>
No comments:
Post a Comment